Franse-styl gastehuis naby die N12, met veilige parkering en ’n lapa met braai.
vanaf R 650 per nag Bekyk gastehuis →
Hierdie pragtige huis het 4 kamers met n gemeenskaplike kombuis, eetkamer en sitkamer
vanaf R 650 per nag Bekyk gastehuis →
French Country kan tot op 17 mense akkommodeer op 'n slag, die huis het 5 kamers en een selfsorg eenheid aan die buitekant van…
vanaf R 650 per nag Bekyk gastehuis →
Nuut opgeknapte huis met 2 dubbelkamers en 2 gesinskamers, almal en-suite, met ’n gedeelde kombuis, sitkamer en braai-area.
vanaf R 700 per nag Bekyk gastehuis →
Rus lekker uit op die pad tussen Gauteng en die Kaap, met stil kamers en maklike inklok.
’n Kort rit na die dam en die natuurreservate, ideaal vir ’n visvangnaweek.
En-suite kamers, vars beddegoed en veilige parkering.
Vrae, groepbesprekings of spesiale versoeke? Ons help graag.
WhatsApp ons Bel 083 598 4967